search
GO
WOSA logo
about us become a WOSA member board members worldwide contact details library how to export
SA WINE INDUSTRY
LATEST VIDEO
Click here for full size video
View the WOSA Video Archive
GREAT WINE CAPITALS BODY COMMISSIONS HIGH-LEVEL RESEARCH INTO WINE TOURISM

 

Afrikaans volg onder.

13 July 2009 - To mark the celebration of its first decade, the Great Wine Capitals Global Network (GWC) is investing in high-level research into wine tourism relevant to all wine-producing countries and has also commissioned a world-renowned artist to develop a series of trophies and plaques to honour the recipients of its annual Best Of Wine Tourism awards.

Formed in France in 1999 to encourage the exchange of travel, education and business information to promote standards in global wine tourism, the Network initiates common projects aimed at sustainable development and the competitiveness of its member regions. Its members are Bilbao-Rioja (Spain), Bordeaux (France), Cape Town-Cape Winelands (South Africa), Firenze (Italy), Mainz-Rheinhessen (Germany), Mendoza (Argentina), Porto (Portugal) and San Francisco-Napa Valley (United States).

The GWC has allocated €10 000 for two studies, one based in California, the other in Portugal.  The first two recipients of grants of €4 500 (plus 500 for travel expenses) each are Ian MacNeil, who has been engaged in the US wine industry for more than 20 years, and South-African-born Carla Silva, a specialist in marketing and communications who lives in Portugal.

 

McNeil, a project co-ordinator in hospitality and tourism management at the Napa Valley College, will research the impact of wine tourism on California's Napa Valley, the world's most established wine tourism destination with some 8 million visitors a year. With viticulture and hospitality the two top drivers of employment in the region McNeil will look at critical issues faced by the Napa Valley such as traffic congestion, declining water supplies and the impact of local residents.

"His research could have far-reaching implications for our wine tourism regions," said Fernando Urdaniz, Argentina's representative of the GWC Education Committee. "Based on his findings we would be able to revisit our existing strategies and infrastructure needs to maximise the tourism potential of the regions, while protecting natural their resources."

 

Carla Silva, who is studying for a master's degree in marketing at Portugal's Minho University, will research the perceptions of wine and cellar door experiences of Generation X (born 1965 to 1977) and Y consumers (born 1977 to 1988 for the purposes of this study) in both the Douro region of Portugal and the Napa Valley. The study will look at the impact of communication initiatives by the wine industry on these consumer groups with a view to establishing a basis for improved advertising, public relations, marketing and sales.

The GWC has noted that while people in their 20s to 40s in countries such as the UK, Scandinavia and North America are increasingly adopting wine as their drink of choice, wine drinking in traditional wine-producing countries has declined dramatically over the past 20 years.

"Last year, the world consumed an average of 3,5 litres per-capita, a full litre less than in 1990. The reason is to be found mainly in the mature wine markets of the European Union, where lifestyle changes have been a major factor in the decline. For Europeans with increasingly fast-paced lifestyles, soft drinks, juice and bottled water have usurped wine, particularly among members of the younger generation."

The GWC is confident the new research initiative would augment the ongoing work of the Best Of Wine Tourism awards in advancing the sustainable development of the Network's wine tourist industries. He confirmed that the designer of the trophies selected by the GWC was the well-known Spanish sculptor and painter from Rioja, José Antonio Olarte.

The organisation's Best Of Wine Tourism competition, seeks to reward the best in art and culture to be found in wine-producing regions; their accommodation; wine tourism dining; architecture, parks and gardens; innovative wine tourism experiences; and sustainable wine tourism practices.  The awards are made on a national level with an overall winner selected in each of the GWC Network capitals, who then compete for the international awards in each category.  The winners are announced at a gala event hosted in rotation by each of the Network members and this year, will take place in Bordeaux on November 5.  Olarte has designed the international trophies, as well as the national trophies and plaques won by all category winners.

About Great Wine Capitals Global Network
Great Wine Capitals is a network of eight major global cities in both the northern and southern hemispheres, which share a key economic and cultural asset: each is an internationally renowned wine region. It is the only such network to encompass the so-called ‘Old' and ‘New' worlds of wine, and exists to encourage travel, education and business exchange between the wine tourism centers of Bordeaux, France; Cape Town, South Africa; Florence, Italy; Mainz, Germany; Mendoza, Argentina; Porto, Portugal; Bilbao-Rioja, Spain; and San Francisco-Napa Valley, USA. For more information, visit http://www.greatwinecapitals.com/

Contact:         André Morgenthal

                        +27 21 883 3860

                        andre@wosa.co.za

Please note:  high resolution images are available on request from Marlise Potgieter, DKC (contact details appear below).

Marlise Potgieter

De Kock Communications (DKC)

An affiliate of Golin/Harris International

Geaffilieer met Golin/Harris International

Tel: +27 21 422 2690

Fax/Faks: +27 21 422 2558

Cell/Sel: +27 72 562 5307

E-mail/E-pos: marlise@dkc.co.za

 

GREAT WINE CAPITALS GEE OPDRAG VIR NAVORSING OOR WYNTOERISME

13 Julie 2009 - Om die eerste dekade van sy bestaan te vier, belê die Great Wine Capitals Global Network (GWC) in topvlak-navorsing oor wyntoerisme geldig vir alle wynproduserende lande. Hy het ook aan 'n wêreldbekende kunstenaar opdrag gegee om 'n reeks trofeë en plakette te ontwerp wat vir die wenners van sy jaarlikse Best of Wine Tourism-toekennings.

Die GWC is in 1999 in Frankryk gestig om die uitruiling van reis-, opvoedkundige en sake-inligting aan te moedig ten einde standaarde in globale wyntoerisme te verhoog. Die GWC stel gemeenskaplike projekte gemik opvolhoubare ontwikkeling en die mededingendheid van sy lidstreke. Die lede is Bilboa-Rioja (Spanje), Bordeaux (Frankryk), Kaapstad-Kaapse Wynland (Suid-Afrika), Florence (Italië), Mainz-Reinhesse (Duitsland), Mendoza (Argentinië), Porto (Portugal) en San Francisco-Napa Valley (Verenigde State).

Die GWC het €10 000 toegeken vir twee studies aan navorsers in onderskeidelik Kalifornië en Portugal. Die twee navorsers is Ian McNeil, wat al meer as twintig jaar by die wynbedryf in die VSA betrokke is, en die Suid-Afrikaans-gebore Carla Silva, 'n spesialis in bemarking en kommunikasie wat tans in Portugal woon.

McNeil, 'n projekkoördineerder in gaste- en toerismebestuur aan die Napa Valley College, sal navorsing doen oor die uitwerking van wyntoerisme op Napa Valley in Kalifornië, die bes gevestigde wyntoerismebestemming ter wêreld, met sowat 8 miljoen besoekers per jaar. Wingerdbou en die gastebedryf is die twee voorste skeppers van werkgeleenthede in die streek, en McNeill gaan ondersoek instel na kritieke vraagstukke in die streek soos verkeersopeenhoping, dalende watervoorrade en die invloed van plaaslike inwoners.

"Sy navorsing kan verreikende implikasies vir ons wyntoerismestreke inhou," het Fernando Urdaniz, Argentinië se verteenwoordiger in die GWC se opvoedingskomitee, gesê. "Ons kan sy bevindings gebruik om weer na ons eie strategieë en infrastruktuurbehoeftes te kyk om die grootste voordeel uit die streke se toerismepotensiaal te haal sonder om hul natuurlike hulpbronne te benadeel."

Carla Silva, wat vir 'n meestersgraad in bemarking studeer, gaan navorsing doen oor die persepsies van die wyn- en kelderervarings van verbruikers van Generasie X (gebore van 1965 tot 1977) en Generasie Y (1977 tot 1988) in sowel Portugal se die Douro-vallei en in Napa Valley. Dié studie sal kyk na die uitwerking wat die wynbedryf se kommunikasie-inisiatiewe op dié verbruikersgroepe het om so 'n grondslag vir beter reklame, openbare betrekkinge, bemarking en verkope te skep.

Hoewel mense in hul twintiger- tot veertigerjare in lande soos die VK, Skandinawië en Noord-Amerika wyn al meer as hul voorkeurdrank aanvaar, wynverbruikdie afgelope twintig jaar in tradisionele wynproduserende lande dramaties gedaal het.

"Verlede jaar het die wêreld gemiddeld 3,5 liter per kop verbruik, 'n hele liter minder as in 1990. Die rede lê grootliks in die ontwikkelde wynmarkte in die Europese Unie, waar veranderings in leefstyl 'n belangrike rede vir die daling was. Vir Europeërs met 'n al vinniger leefstyl het koeldrank, sap en gebottelde water wyn vervang, veral onder jongmense."

Die GWC is vol vertroue dat die nuwe navorsingsinisiatief die taak van die Best of Wine Tourism-toekennings in die bevordering van die volhoubare ontwikkeling van die GWC se wyntoerismebedrywe sal aanvulr. Urdaniz het aangekondig dat die welbekende Spaanse beeldhouer en skilder José Antonio Olarte van Riojaaangewys is om die nuwe trofeë en plakette vir die organisasie te ontwerp..

Die GWC se Best of Wine Tourism-toekennings gee erkenning aan die voorste kuns en kultuur in die wynproduserende streke beloon; asook hul verblyf; wyntoerisme-eetervarings; argitektuur; parke en tuine; vernuwende wyntoerisme-ervarings; en volhoubare wyntoerismepraktyke. Die toekennings word op nasionale vlak gemaak, en 'n algehele wenner word in elke GWC-hoofstad gekies. Dié ding dan om die internasionale toekenning in elke kategorie mee. Die wenners word aangekondig by 'n glansgeleentheid wat om die beurt deur elk van die lede van die GWC aangebied word. Vanjaar gaan dit op 5 November in Bordeaux plaasvind.

Meer oor die Great Wine Capitals Global Network

Great Wine Capitals is 'n netwerk van agt belangrike globale stede in sowel die noordelike as die suidelike halfrond wat 'n groot ekonomiese en kultuurbate gemeen het: elk is 'n internasionaal erkende wynstreek. Dit is die enigste netwerk van sy aard wat die sogenaamde "Ou" en "Nuwe" wynwêreld omvat, en dit bestaan om reis-, opvoeding- en sake-wisselwerking tussen die wyntoerismesentrums Bordeaux, Kaapstad, Florence, Mainz, Mendoza in Argentinië, Porto in Portugal, Bilboa-Rioja in Spanje en San Francisco-Napa in die VSA aan te moedig. Gaan na http://www.greatwinecapitals.com/ vir nadere inligting.

Skakel:           André Morgenthal

                        +27 21 883 3860

                        andre@wosa.co.za

 

Let wel:  hoë-resolusie foto's beskikbaar op aanvraag vanaf Marlise Potgieter, DKC (kontakinligting verskyn hieronder).

Marlise Potgieter

De Kock Communications (DKC)

An affiliate of Golin/Harris International

Geaffilieer met Golin/Harris International

Tel: +27 21 422 2690

Fax/Faks: +27 21 422 2558

Cell/Sel: +27 72 562 5307

E-mail/E-pos: marlise@dkc.co.za